Kaapse strande gedurende die apartheid jare

Above: Muizenberg beach, Cape Town, about 1930.

Above: Muizenberg beach, Cape Town, about 1930.

Above: Muizenberg beach, Cape Town, about 1940.

Above: Muizenberg beach, Cape Town, about 1950.

Above: Muizenberg beach, Cape Town, about 1950.

Above: The Muizenberg Pavilion, built at cost of 200 000 pound. (Photo taken on 14 December 1929, Reader’s Digest)

Bo: Muizenberg stand in Kaapstad. (28 Desember 1959, Die Burger)

BO: Stande word afgebaken vir blanke mense en bruin mense. (31 Maart 1965, Die Burger)

BO: Die Strand, voordat daar nog groot woonstelblokke reg op Strandstraat gebou was. (27 Des 1955, Die Burger)

BO: Net witmense op Melkbaai se strand. Strand, Kaapstad. (8 Desember 1958, Die Burger)

BO: Die Strand, (10 Maart 1971, Die Burger)

BO: Lugfoto van die ou Strand pavilion, foto, ongeveer 1970

BO: Bouwerk aan die nuwe Strand pavilion, (3 November 1990, Die Burger)

BO: Die nuwe Strand Pavilion is klaar. (1 Junie 1991, Die Burger)

BO: So het dit gistermiddag op Sandy Bay gelyk, enkele minute nadat die polisie op die bekende nudistestrand in die Kaap toegeslaan het. ‘n Hele paar mense is inhegtenis geneem a.g.v openbare onsedelikheid. (10 Februarie 1975, Die Burger)

BO: Op die bordjie links staan daar: GEEN KAMPEERING en op die bordjie regs staan daar, BLANKES ALEEN. Wat vandag bekend staan as Eden on the Bay of Big Bay was destyds beken as Boonzaier se plaas. (7 November 1971, Die Burger)

BO: Die Borde was oral by elke strand in Suid-Afrika aangebring. (24 September 1978, Die Burger)