Treine en stasies van Suid-Afrika, voor 1994

BO: ‘n Trofee vir die skoonste stasie in die Kaap. (20 November 1986, Die Burger)

BO: Die mooiste stasietuin trofee op Riversdal. (15 Mei 1987, Die Burger)

BO: Stellenbosch kry is die skoonste en netjieste stasie. (14 Augustus 1987, Die Burger)

BO: Beaufort-Wes se stasie kry trofee vir netheid, ordelikheid. (22 Mei 1991, Die Burger)

BO: Die trotse naamplaat van die nuwe trein wat gebou is in Soutrivier, hierdie is die trein se naamplaat voor op die trein. (8 Oktober 1947, Die Burger)

BO: Touwsrivier stasie na die aankoms van die eerste elektriese trein! (15 Mei 1954, Die Burger)

BO: Die eerste elektriese trein tussen Touwsrivier en Worcester. (15 Mei 1954, Die Burger)

BO: By die Kaapse stasie staan mense in rye om kaartjies te koop. (30 Desember 1957, Die Burger)

BO: Mupark stasie se naam verander na Woltemade stasie, (2 Junie 19963, Die Burger)

BO: ‘n Elektriese lokomotief in aanbou by Nigel. (29 Augustus 1964, Die Burger)

BO: Wellington stasie, (13 Mei 1976, Die Burger)

BO: Die posboottrein kom hier in die Taafelbaaise hawe langs die posboot S.A. Vaal tot stilstand. (17 Sep 2977, Die Burger)

BO: Die vooraansig van Bellville se stasie. Die hoofgebou is in 1937 opgerig. (11 Julie 1987, Die Burger)

Eysterertstrein-ongeluk by Boesmanspoort naby Alicedale. Sowat 18 trokke het ontspoor. (27 Jan 1973, Volksblad)

‘n Treinramp naby Norvalspont. (3 Julie 1972, Die Burger)