Busse in Kaapstad voor 1994

Above: Ten of what is believed to be the wold’s first 100-seater front-engine double decker bus lined up on tghe beach at Blouberg. The vehicles are part of an order for 16, valued at approximately R4 million, built by City Tramway’s own specification by BUSAF of Port Elizabeth. (date unknown)

BO: Die bestuurder van hierdie bus het hom gistermiddag misgis met die hogte van sy bus. (6 Februarie 1976, Die Burger)

BO: Foto van ‘n minatuur bus, ongeveer 1979.

BO: Foto van ‘n minatuur bus by Maitland, (28 Feb 1985, Die Burger)

BO: Die kinders van die St. Michael-tehuis in Plumstead, Kaapstad, baljaar vrolik in die nuwe toevoeging tot hul speelterrein terwyl Mej. J Pretorius, matrone, toekyk. (17 September 1975, Die Burger)

BO: ‘n Voorstelling net om te wys hoeveel mense in die nuwe dubbelkajuit busse sal pas. (21 Oktober 1990, Die Burger)

BO: Vroue word in Kaapstad deur ‘n buskondukter opgelei om buskaartjies te knip. (29 April 1952, Die Burger)

BO: Buskondukteurs van Kaapstad gebruik nou ‘n nuwe kaartjieshouer. Die kondukteurs is baie opgewonde oor hierdie nuwe uitvindsel wat baie tyd spaar en foute uitskakel. (29 November 19964, Die Burger)

BO: Hierdie nuwe bus sal binnekort tussen kaapstad en Springbok ry, propvol mense wat saam gesels oor wat hulle in Die Burger lees. (1 November 1974, Die Burger)

BO: Rye en rye trambusse in Maitlandweg, (ongeveer 1950, Die Burger)

BO: Die bus-depo, dalk in Woodstock. (2 April 1967, Die Burger)

BO: Die laaste van die oorspronlike Londense busse van City Tramways wat gister deur nuwe busse vervang is. Die Londense busse is in 1964 na Kaapstad gebring na die maatskappy se besluit om van sy destydse elektriese busdiens af te sien. (Foto: 17 September 1971, Die Burger) Op die foto onder is hoe die nuwe busse lyk.

BO: Apartheid in busse. Witmens sit voor en swart en bruinmense sit agter. (2 Mei 1956, Die Burger)

BO: Koerantberigte oor die eerste apartheids-busse, (17 April 1956)

BO: Busse by sportsbyeenkoms, (29 Aug 1960, Die Burger)

BO: Die Golden Arrow busgroep het pas R28 miljoen bele in die bou van 40 nuwe busse. (3 Julie 1998, Die Burger)

BO: Die Emthonjeni-opleidingsentrum in Port Elizabeth spog met een van die grootste en gesofistikeerdste bestuuderopleidings-fisalitiete ter wereld. (14 Mei 1987, Die Burger)

BO: Die nuwe lughawebus by Jan Smuts Lughawe in Johannesburg. (14 Mei 1992, Die Burger)

BO: Die nuwe Daimler busse vir SAL, (22 Mei 1957, Die Burger)

BO: Nog ‘n Suid-Afrikaanse Lugdiesbus van 1956.

dfgd

BO: So lyk die nuwe buskaartjies. (9 November 1972, Die Burger)