Verkeerskonstabels en spoedlokvalle in Suid-Afrika voor 1994
BO: Pretoria se verkeers-afdeling het onlangs 22 Volkswagen 1500 sedans (kewers) as patrolliemotors aangekoop. (19 Mei 1969, Die Burger) BO: Sewe Volkwagen Kewers is deur die Kaapse afdelingsraad gekoop. (5…